Page 1 of 1
Thinus pretorius
Posted: Wed Nov 22, 2017 4:21 pm
by Thinus pretorius
Dagse ek is Thinus pretorius hou van jag veral die van jakkalse eks van ceres koue bokkeveld vind die raad wat gedeel word as goud werd dankie
Sent from my SM-A500FU using Tapatalk
Re: Thinus pretorius
Posted: Wed Nov 22, 2017 4:39 pm
by Hein M.
Baie welkom!
Hoop jy geniet die gesprekke! Lekker klomp ouens hier!
Groetnis!
Re: Thinus pretorius
Posted: Wed Nov 22, 2017 6:42 pm
by Christo
Hallo buurman. Jy sal dit geniet hier.
Re: Thinus pretorius
Posted: Thu Nov 23, 2017 10:39 am
by PWV
Welkom, Thinus.
Re: Thinus pretorius
Posted: Thu Nov 23, 2017 10:56 am
by Toyrsi
Welkom. Glo jy gaan dit geniet hier.