Page 1 of 1

260Rem tikka varmint hulp asb

Posted: Sat Nov 18, 2017 9:09 am
by burger cornelissen
Goeie more manne.
Ek het goeie lading gekry met my 260rem tikka varmint 23.5'' loop 1:8 twist met 123gn lapua maar wil graag 130gn hornady ELD of 139Gn lapua skiet vir lang afstande,het al my ladings op Quickload gekry,ek kry net nie n goeie groep geskiet op 200m nie.
Kan iemand my help met n lading wat werk op lang afstande.
Baie dankie.
130gn hornady ELD
S365 lot86
lading;43.3gn
lapua doppe;51,38mm
Dop H2O;54.70
spoed;2872ft/sek
TPL;74.16mm
____________________
lapua 139gn lot86
S365
40.7gn
lapua doppe
dop h2o;54.70
spoed;2718ft/s
TPL;73.88

Re: 260Rem tikka varmint hulp asb

Posted: Sat Nov 18, 2017 6:52 pm
by tripodmvr
Is daardie trompspoed wat jy gee?

Re: 260Rem tikka varmint hulp asb

Posted: Sat Nov 18, 2017 8:26 pm
by burger cornelissen
Goeie naand.
Het spoed met crony gemeet 5m van loop se punt af.

Re: 260Rem tikka varmint hulp asb

Posted: Sat Nov 18, 2017 9:25 pm
by tripodmvr
130 ELD - (2833-15)vps met 42.3gr

139 LapSc - (2778-15)vps met 41.5gr Druk is by 60K psi - Beter om laer node te gebruik.
(2672-15) met 39,6gr Druk 52K psi

Re: 260Rem tikka varmint hulp asb

Posted: Sun Nov 19, 2017 3:14 pm
by burger cornelissen
Baie dankie dat jy my help,waardeur baie,gaan dit laai en kyk hoe groepeer dit,sal terug voering gee.