Page 1 of 1

“Holster wear”

Posted: Sat Nov 18, 2017 6:43 am
by henk.spioenkop
Goeie môre, Henk van Zyl hier. Weet iemand dalk wie kan "Holster wear" op 'n CZ75 pistool regmaak. Die swart is net af.



Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: “Holster wear”

Posted: Sat Nov 18, 2017 7:36 am
by Swede
henk.spioenkop wrote:Goeie môre, Henk van Zyl hier. Weet iemand dalk wie kan "Holster wear" op 'n CZ75 pistool regmaak. Die swart is net af.



Sent from my iPhone using Tapatalk
Cerakote die pistool, daar is 'n klomp plekke wat dit doen.

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: “Holster wear”

Posted: Sat Nov 18, 2017 8:02 am
by Ashley
Cerakote ja.
Jy kan hom ook Hydrodip as jy dalk n patroon op hom wil hê.

“Holster wear”

Posted: Sat Nov 18, 2017 8:15 am
by henk.spioenkop
Ek kan nie. Ek skiet IPSC en as ek hom Cheracoat, dan word ek opgestoot na die “Open” afdeling.
Ek skiet production.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: “Holster wear”

Posted: Sat Nov 18, 2017 2:40 pm
by Ds J
Jy kan hom weer laat blou maar dit sal ook weer na 'n tyd afgaan. My CZ 75 het ook pragtige afgeskaalde en holstermerke. Behalwe vir Cerakote weet ek nie van iets wat permanent bly nie.

Re: “Holster wear”

Posted: Sat Nov 18, 2017 4:52 pm
by LoopSoosStroop
Cerakote kry ook holster wear merke as jy 'n harde holster soos van Kydex het.

Re: “Holster wear”

Posted: Sun Nov 19, 2017 5:28 am
by Ranger
Ds J wrote:Jy kan hom weer laat blou maar dit sal ook weer na 'n tyd afgaan. My CZ 75 het ook pragtige afgeskaalde en holstermerke. Behalwe vir Cerakote weet ek nie van iets wat permanent bly nie.
I think he'll have the same issue with being moved to Open division in IPsC.

Re: “Holster wear”

Posted: Sun Nov 19, 2017 10:50 am
by Pappabeer
henk.spioenkop wrote:Ek kan nie. Ek skiet IPSC en as ek hom Cheracoat, dan word ek opgestoot na die “Open” afdeling.
Ek skiet production.


Sent from my iPhone using Tapatalk
Henk, hoe werk IPSC se reëls dan met betrekking tot produksie en ope divisie? Mag jy glad nie n wapen se staal met enige iets behandel of restoreer as jy in die produksie afdeling skiet nie?

Re: “Holster wear”

Posted: Sun Nov 19, 2017 10:53 am
by henk.spioenkop
Jy mag hom herblou, fabrieks vere, slagpen, grips, ens. Verder cheracoat, hydrodip vat jou uit produksie na oop klas.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: “Holster wear”

Posted: Sun Nov 19, 2017 3:36 pm
by spekieries
Oulike reël daardie. Ek is oortuig daarvan dat 'n pistool baie akkuraat en beter word om te hanteer as hy "geceracote" is. Daardie verflaag gaan jou 'n besliste voordeel gee.

Re: “Holster wear”

Posted: Mon Nov 20, 2017 9:54 am
by Carl
spekieries wrote:Oulike reël daardie. Ek is oortuig daarvan dat 'n pistool baie akkuraat en beter word om te hanteer as hy "geceracote" is. Daardie verflaag gaan jou 'n besliste voordeel gee.
JA soos die goed wat die Oostenryker Mr Gaston G.... gebruik ;)

Re: “Holster wear”

Posted: Mon Nov 20, 2017 10:35 am
by Harambe
Carl wrote:
spekieries wrote:Oulike reël daardie. Ek is oortuig daarvan dat 'n pistool baie akkuraat en beter word om te hanteer as hy "geceracote" is. Daardie verflaag gaan jou 'n besliste voordeel gee.
JA soos die goed wat die Oostenryker Mr Gaston G.... gebruik ;)

Ek spot altyd met die kar ouens dat stickers jou kar meer aerodinamies maak want die vinyl is gladder as verf en veroorsaak dus minder "turbulunce" oor die oppervlak. Gelukkig het niemand my nog geglo nie.

Re: “Holster wear”

Posted: Mon Nov 20, 2017 10:37 am
by Harambe
Ek het met my eerste holster wat ek self gemaak het gesien dit gaan 'n probleem wees, en toe het ek hom aangepas sodat hy glad nie retensie op die slide het nie, en net op die trigger guard vasklou. As jy NOG verder wil gaan, dan kan mens 'n lappie aan die binnekant plak (moeilik, maar moontlik).

Re: “Holster wear”

Posted: Mon Nov 20, 2017 10:47 am
by OosKaapJagter
Wat is fout met so bietjie "houding" of karakter op 'n dra wapen?

Dit wys sommer dis 'n wapen wat werk; nie 'n "safe queen" nie.

Re: “Holster wear”

Posted: Mon Nov 20, 2017 12:02 pm
by Harambe
OosKaapJagter wrote:Wat is fout met so bietjie "houding" of karakter op 'n dra wapen?

Dit wys sommer dis 'n wapen wat werk; nie 'n "safe queen" nie.
Roes