Page 1 of 1

AR 15 onder R20 000 (2017)

Posted: Thu Nov 16, 2017 3:29 pm
by Karooklong
Hi manne Tau het so draad gehad 2 jaar terug. Ek sien redelik AR vir R16500.

Vraag is beste waarde vir geld? Doel - iets van alles asook back up jakkalsgeweer.

Daar is baie brands:
S&W M&P Sport
Ruger
Stag
Frontier
DM4
Norinco
en en en

As jy nou weer moet koop - waarna sal jy kyk .

Dankie manne !

Re: AR 15 onder R20 000 (2017)

Posted: Thu Nov 16, 2017 3:52 pm
by Ranger
I'd look at the S&W or Stag in that price range. Don't know the Frontier though.

Re: AR 15 onder R20 000 (2017)

Posted: Thu Nov 16, 2017 3:54 pm
by Finder20
Dust cover en tap forward assist in terme van "working gun" res kan mens altyd up grade :)

My 2c :)

Re: AR 15 onder R20 000 (2017)

Posted: Thu Nov 16, 2017 4:26 pm
by Ashley
Die DM4 het nou al vir n lang tyd my aandag...
Hy voel stewig, min plastiek parte, en hy is "local".

My 2c

Re: AR 15 onder R20 000 (2017)

Posted: Fri Nov 17, 2017 2:36 pm
by tau
Vriend van my selfde vraag gevra laasweek.

Koop Amerikaanse maak met chrome molly loop wat jy weet jy nie gaan op skiet. Die res kan jy verander soos jy wil.

As ek weer moet koop, koop ek weer my Stag Mod.3

Re: AR 15 onder R20 000 (2017)

Posted: Fri Nov 17, 2017 7:21 pm
by afrikanerbloed
ADC M5

Re: AR 15 onder R20 000 (2017)

Posted: Fri Nov 17, 2017 10:38 pm
by JJV
Help gou waar kry ek ‘n Stag of ‘n ADC of ‘n S&W om na te kyk of wie het stock en pryse?, ek gaan een koop binnekort wil graag bietjie rond shop!


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: AR 15 onder R20 000 (2017)

Posted: Sat Nov 18, 2017 6:43 am
by Ranger
Hailstorm, Tac Shack to name a few

Re: AR 15 onder R20 000 (2017)

Posted: Mon Nov 20, 2017 12:16 pm
by dwsmit
Gee Dave sheer guns ook n lui, ek het deur hulle gekoop, baie goeie diens en hulle het n groot verskeidenheid parte as jy wil upgrades doen.

Re: AR 15 onder R20 000 (2017)

Posted: Wed Nov 22, 2017 6:42 pm
by douw
Ek wil nou so bietjie ander moersleutel ingooi in die debat. As mens nog R10k bysit, is daar heelwat meer opsies?

Re: AR 15 onder R20 000 (2017)

Posted: Wed Nov 22, 2017 6:46 pm
by marthinus100
Dit maak die deur oop vir n Colt le6920 met so bietjie "furniture" ja, maar dan kort jy nog optics, magasyne herlaai komponente ens.

Re: AR 15 onder R20 000 (2017)

Posted: Thu Nov 23, 2017 8:11 am
by tau
Ar + baie magasyne + Aimpoint is al wat jy nodig het, en 'n Dillion om ammo te herlaai.

Re: AR 15 onder R20 000 (2017)

Posted: Thu Nov 30, 2017 1:46 pm
by JJV
Ruger AR556 is by Gunworx R14600.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: AR 15 onder R20 000 (2017)

Posted: Thu Nov 30, 2017 3:09 pm
by LoopSoosStroop
JJV wrote:Ruger AR556 is by Gunworx R14600.
Ja nee daai is 'n moerse bargain, wonder hoeveel het hulle gehad?

Re: AR 15 onder R20 000 (2017)

Posted: Thu Nov 30, 2017 7:32 pm
by JJV
Vandag vir my een by hulle gekoop.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: AR 15 onder R20 000 (2017)

Posted: Fri Dec 01, 2017 9:21 am
by JJV
Safari het great specials aan op AR’s.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: AR 15 onder R20 000 (2017)

Posted: Sat Dec 02, 2017 6:36 pm
by afrikanerbloed
Ek het maar na lang lees en n paar skote my naam op gegee vir n ADC M5 met n 14.5 loop.
Ek dink ek en die Italianer sal n pad kan stap.
Ek het n Colt,Norinco,Mossberg,Ak en die Adc geskiet en die Adc werk vir my.Voel ook na kwaliteit[niks rattle nie]
Groete
Johan

Re: AR 15 onder R20 000 (2017)

Posted: Sat Dec 02, 2017 7:17 pm
by JJV
Het iemand dalk goeie moetivering vir ‘n AR behalwe: “Vir Sportskiet” ????


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: AR 15 onder R20 000 (2017)

Posted: Sat Dec 02, 2017 7:21 pm
by jankraay
JJV wrote:Het iemand dalk goeie moetivering vir ‘n AR behalwe: “Vir Sportskiet” ????


Sent from my iPhone using Tapatalk
3 Gun shoots of as jy n Grond Eienaar is kan jy dit gebruik.

Groete


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: AR 15 onder R20 000 (2017)

Posted: Wed Dec 06, 2017 10:53 am
by tau
Motiveer vir Sportskiet.

Jagterreg Motivering skryf mooi een.

Re: AR 15 onder R20 000 (2017)

Posted: Wed Dec 06, 2017 1:17 pm
by Harambe
Natshoot het 'n divisie vir semi-outo langgewere. Seg eenvoudig net "ek wil aan Natshoot se divisie vir semi-outo langgewere deelneem, hier's my endossement van hulle af". Die res maak nie veel saak nie.

Re: AR 15 onder R20 000 (2017)

Posted: Thu Dec 07, 2017 7:31 am
by tau
En dan begin jy ammo of doppe te koop. 90 rondtes verdwyn voor die son as jy net begin skiet.