Page 1 of 1

North Country geweersak.

Posted: Thu Nov 16, 2017 2:50 pm
by Nico Harris
Ek het vir my by Wesson van North Country n paar geweersakke bestel vir my ver skiet gewere. Die gewere is maar aan die swaarder kant en is baie hard op geweer sakke. Ek het voorheen n ander sak gehaad wat vir een van die kettingwinkels vervaardig is- dit was min of meer wat ek wou hê - net sonder al die kwalityd issues... die zip vang gereeld die lap aan die binnekant en dan is die n helse storie om dit uit te kry. Die lap het ook al gate in want dit skeer elke keer die raak gezip word. Wesson het by my die specs gevat van wat ek wou gehaad het- en ek moet sê die sakke het perfek uitgekom en is top gehalte! Baie dankie Wesson!

Re: North Country geweersak.

Posted: Thu Nov 16, 2017 2:51 pm
by Nico Harris
.

Re: North Country geweersak.

Posted: Thu Nov 16, 2017 2:52 pm
by Nico Harris
.

Re: North Country geweersak.

Posted: Thu Nov 16, 2017 3:18 pm
by Swede
Lyk soos 'n kwaliteit produk!. Waar kry ons North Country in die hande

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: North Country geweersak.

Posted: Thu Nov 16, 2017 4:32 pm
by Nico Harris
Julle kan by Wesson bestel. Dink hy is op die forum.

Re: North Country geweersak.

Posted: Thu Nov 16, 2017 6:01 pm
by junglejulian
wat prys die sakke?

Re: North Country geweersak.

Posted: Thu Nov 16, 2017 6:03 pm
by Nico Harris
R1000.

Re: North Country geweersak.

Posted: Thu Nov 16, 2017 6:08 pm
by Nico Harris
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=19&t=58808

Hier is sy kontak detail. Onthou verskillende lengte sakke is verskillende pryse. My sakke is langer as daai op die advertensie.