Sus- tac silencer
Posted: Thu Nov 16, 2017 2:37 pm
Ek het so paar maande terug vir my ver skiet gewere elkeen n sus-tac silencer met n brake opgesit.
Die silencers is regtig n “cut above the rest” soos die engelsman sou sê. Ek het al n klompie silencers in die verlede gebruik en die sus-tac staan kop en skouers bo hulle uit. Die afwerking is perfek. Die skop vermindering en knaldemping is ook beter as enige iets wat ek tot dusver gebruik het. Ek kan nou konstant my skote deurvolg en impakke op die gonge sien selfs ander kant 1000yds.
Ek het hulle by huntex gesien en daar het sus-tac ook n silencer gehaad wat in die lengte gesplit was sodat mens binne kan sien- baie indrukwekkend. Die diens en raad by sus-tac is ook top. Ek dink dis regtig n wereldklas produk wat lokaal gemaak word- julle kan met n geruste hart koop- DIE GOED WERK!