Page 1 of 1

Rhino Punt Recovered - 200 grein 30 - 06 Punt

Posted: Wed Sep 14, 2011 1:05 pm
by Pierre van der Horst
Dags? Manne en Minhinne,

Ek het die naweek so paar Koedoes en Rooibokke gaan skiet, en het uiteindelik 'n Rhino receover.

Dit was op 'n Koedoe Koei gewees. Afstand was so 60 meter. Ek het haar op die blad geskiet, en die patroon in die ander bladbeen gekry. Hy het 197.3 van die 200 Grein behou. Die punt het perfek gemushrom, die mushroom deel was so 23 mm breed gewees.

Ek het dit gelaai met 41 grein S 335 kruit, en hy het so 2,300 vps geloop.

Hier is 2 fotos

Re: Rhino Punt Recovered - 200 grein 30 - 06 Punt

Posted: Wed Sep 14, 2011 2:19 pm
by ArnoldM
Lyk baie mooi, het ook nog net goeie terugvoer van die Rhino koeels gehoor....