Nuweling
Posted: Mon Nov 13, 2017 1:24 pm
Goeie dag
Ek is nuut hierso is verwys deur n vriend om aan te sluit en meer te leer.
Ek is nog relatief nuut met jag en alles wat gepaard gaan met dit, die langafstand skiet gogga het my so bietjie gebyt so ek sal graag soveel as moontlik wil leer van dit en ook maar vir opinie vra indien ek sukkel.
Ek het tans n Howa .308 met n Klisch silencer op, kan nie vir n beter kombinasie gegaan het nie.
ek herlaai ook self.
Groete Thinus