Page 1 of 1

Hoe gemaak om boerdery te registreer vir vuurwapen lisensies

Posted: Sun Nov 12, 2017 9:08 pm
by kwagga
Ek sal waardeer indien julle kan help.
Ek wil jakkals geweer aanskaf vir die boerdery vir gebruik deur bestuurder om jakkalse te skiet.
Hoe gaan mens te werk om boerdery te registeer sodat lisensie op boerdery se naam kom?

Re: Hoe gemaak om boerdery te registreer vir vuurwapen lisen

Posted: Mon Nov 13, 2017 9:08 am
by Jake1
Game Rancher akkreditasie is al waarvan ek weet

Re: Hoe gemaak om boerdery te registreer vir vuurwapen lisen

Posted: Mon Nov 13, 2017 9:12 am
by Plaashaas
Dit is moontlik maar die pap gaan nie sous werd wees nie. Glo my die admin rondom dit is net te veel. Die bestuurder gaan ook Competency for business purposes moet he anders kan hy nie die wapen uit boek nie.

My raad, probeer n ander plan maak. Dalk duel license? (As julle op dieselfde perseel bly.)

Re: Hoe gemaak om boerdery te registreer vir vuurwapen lisen

Posted: Fri Dec 01, 2017 7:21 am
by Jake1
Het iemand vir my m voorbeeld van n register vir die in en uitboek van wapens in so n geval?