Page 1 of 1
Goedkoop Red dot visiere
Posted: Wed Nov 08, 2017 3:46 pm
by wlm
Wie het al van die goed wat op E-bay en orals so goedkoop beskikbaar is getoets.
My bas jeuk om een te koop en op my 9mmP of 357 Mag te sit vir speel.
Re: Goedkoop Red dot visiere
Posted: Wed Nov 08, 2017 4:04 pm
by LoopSoosStroop
Ek wil ook weet, ek soek ene vir my Ruger .22 pistol.
Mens kan hulle vir so min as R500 kry by Importitall
Re: Goedkoop Red dot visiere
Posted: Wed Nov 08, 2017 4:14 pm
by alecjohnson
Ek het so oukie op my .22 gehad en was wonderlik! veral skemer hase klits!
Toe op 'n dag kry ek vir my .22 'n "beter" teleskoop en sit die red dot op windbuks en wel dit het na seker 2 of 3 skote uitgestel en kon dit nooitweer ingestel kry nie. dit was 'n R300 red dot.
Re: Goedkoop Red dot visiere
Posted: Wed Nov 08, 2017 4:28 pm
by wlm
Windbuks sal hom verseker pak gee.