Pistool motiveering.
Posted: Tue Nov 07, 2017 2:56 pm
Goeie middag almal.
Wil graag raad vra. My ma het onlangs n pistool gekry en nou is dit tyd vir n lesensie. Kan iemand my dalk raad gee oor motifeevering, of kan iemand my dalk help met n voorbeeld.
gROETE BEN