Idees vir kamera aan skietstoel?
Posted: Tue Nov 07, 2017 12:40 pm
Goeie Middag manne
Ek het onlangs tot die besef gekom dat ek graag my jagsessies wil opneem om die res van die jonger generasie 'n bitjie te leer hoe die hele jakkalsroep en skiet aferre werk, asook om uit my eie foute te leer en bitjie te spog as daar wel iets wonderbaarliks gebeur.
Enige idees oor hoe ek videokamera kan "MOUNT" sodat hy saam met geweer beweeg of moet ek maar net iemand kry om die kamera vas te hou?
Sien uit om van julle te hoor.
Groete