Page 1 of 1

Nightforce NXS 5.5-22x50 (NRP-2) te koop - R22,000

Posted: Tue Nov 07, 2017 8:52 am
by JBS
Ek verkoop my NXS 5,5-22x50 teleskoop met NRP-2 verligte kruishaar.

Kontak my gerus by 072 483 6151

Re: Nightforce NXS 5.5-22x50 (NRP-2) te koop - R22,000

Posted: Wed Jan 17, 2018 11:42 am
by JBS
Hierdie staatmaker is steeds te koop. Ek het hom op my .308 gehad met 'n 20 MOA rail.

Hier is nog so paar foto's van die teleskoop met die NRP-2 Kruishaar.
Die kruishaar is lekker dun en is in MOA afgemerk. (sien springbok op ongeveer 320m)

Re: Nightforce NXS 5.5-22x50 (NRP-2) te koop - R22,000

Posted: Mon Jan 29, 2018 9:39 am
by JBS
DIE TELESKOOP IS VERKOOP, dankie Ricus.
Ek hoop die NF-teleskoop dien jou soos hy my gedien het.