Page 1 of 1
Los gelukkie
Posted: Tue Sep 13, 2011 8:32 pm
by Blackie Swart
[img width=560 height=420]
http://i1087.photobucket.com/albums/j46 ... G_4060.jpg[/img]
[img width=360 height=480]
http://i1087.photobucket.com/albums/j46 ... G_4056.jpg[/img]
Die teef in die gorrel gekry.Sy het sinus probleme gehad en die dokter het gese sy moet dit laat oopskiet.Wel sy het die opdrag tot die dood uitgevoer.Hahahaha!
Groete
Blackie
Re: Los gelukkie
Posted: Tue Sep 13, 2011 9:03 pm
by pirirob
Mooi gelooi groote.
Dit is mos hoe dit gedoen moet word
Groete
PIRIROB
Re: Los gelukkie
Posted: Wed Sep 14, 2011 5:00 am
by Gerhard
Mooi,
As jy so kaans kry moet jy hom nie laat verby gaan nie...
Re: Los gelukkie
Posted: Wed Sep 14, 2011 7:44 am
by BLOK
Lekker en kyk net hoe mooi styf staan daai ogie van te veel suurstof

Re: Los gelukkie
Posted: Wed Sep 14, 2011 7:51 am
by Vosman
Aitsa!
Hoe ver was die skoot, waarmee geskiet ens?
Goeie werk daai!
Re: Los gelukkie
Posted: Wed Sep 14, 2011 8:28 am
by James Wilson
demmit!!!

Re: Los gelukkie
Posted: Wed Sep 14, 2011 10:03 am
by Blackie Swart
Dagse Vosman
Die skoot was maar so op 80m.Het haar met my 308 geskiet.Het n 165gr Hornady interlock punt wat ek met S335 kruit laai.My lading is 39.5gr in n PMP dop en die spoed is ongeveer 2600ftps.Die geweer skiet darm nog reguit.
Groete
Blackie
Re: Los gelukkie
Posted: Wed Sep 14, 2011 4:04 pm
by theedge
Netjie een minder vir more gelukkie of nie

Re: Los gelukkie
Posted: Thu Sep 15, 2011 10:33 am
by Vosman
Dankie Blackie!
Daai roer is nog bakgat!
Re: Los gelukkie
Posted: Thu Sep 15, 2011 10:42 am
by Raven
JY het nie dalk gekyk hoe oud sy was, sou intersant wees of sy 'n ou kalant was, wat so braaf sal wees om op 80m in die dag te staan en kyk vir jou.
My jakkalse gaan staan seker eers na 2km in die dag
Raven
Re: Los gelukkie
Posted: Thu Sep 15, 2011 11:31 am
by Blackie Swart
Ravin,as ek na die tande se slyt gekyk het ,skat ek haar so ongeveer 3 na 4 jaar oud.Glo sy sou ook nie gestaan het nie,maar waarheen kan n jakkals hardloop tussen gorreldrade wat heel is.Mens kon op haar gesig sien dat sy het geweet dat sy nou n oordeelsfout gemaak het.Ongelukkig vir haar het sy toe maar bakkie gery.
Groete
Blackie
Re: Los gelukkie
Posted: Thu Sep 15, 2011 11:39 am
by HUNTER
Geluk Blackie
Doen so voort!!!!!
Groete
Hunter