Page 1 of 1
Tyd op die baan met my CZ455 Varmint .22lr
Posted: Sun Nov 05, 2017 3:19 pm
by Swede
Nadat ek die CZ se sneller gewerk het, die aksie gebed en die lelike varnish van die kolf afgehaal het, het sy vanoggend hierdie groepering opgelewer met Fiochhi TT sport op 50m. Toestande was nie ideaal nie, maar ek is gelukkig.
20171105_125946 (640x433).jpg
20171105_150045 (558x640).jpg
Re: Tyd op die baan met my CZ455 Varmint .22lr
Posted: Sun Nov 05, 2017 9:32 pm
by Vasbrand
Netjiese groepering Swede! Het jy die spring vervang in die sneller?
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Re: Tyd op die baan met my CZ455 Varmint .22lr
Posted: Mon Nov 06, 2017 8:44 am
by Jay Jay
Hi Swede, hoop dit gaan goed daar.
Goeie groepering. Het vir my ook een gekoop - wag nog vir lisensie.
Lekker dag verder.
Re: Tyd op die baan met my CZ455 Varmint .22lr
Posted: Mon Nov 06, 2017 8:49 am
by Swede
Vasbrand wrote:Netjiese groepering Swede! Het jy die spring vervang in die sneller?
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Ek het die Yodave kit gekry en die shims probeer wat saam 'n paar springs gekom het. Ek het toe nie van die shims gebruik gemaak nie omrede 'n ligte stamp agter op die kolf het veroorsaak dat die geweer afgaan. Ek het toe net die sneller se oppervlakke gepolish en die oorspronkilike spring verander met een van die kit. Dit is nou veilig. Die oorpronklike set up van die fabriek was nie na wense nie, maar nou skiet die geweer reg. Ek sal die naweek weer gaan toets as die wind nie so pla nie, dit blyk dat die geweer van S&B se subsonic, Fiocchi TT sport hou. Winchester se Standard velocity en CCI se velocitor is ook aanvaarbaar.
Re: Tyd op die baan met my CZ455 Varmint .22lr
Posted: Mon Nov 06, 2017 8:51 am
by Swede
Jay Jay wrote:Hi Swede, hoop dit gaan goed daar.
Goeie groepering. Het vir my ook een gekoop - wag nog vir lisensie.
Lekker dag verder.
Dankie!, hulle is baie nice .22's, jy gaan hom geniet.
Re: Tyd op die baan met my CZ455 Varmint .22lr
Posted: Mon Nov 06, 2017 11:21 am
by ruaanb
As hy van die S&B Subsonics hou probeer die CCI Subsonics ook. Hulle loop mooi!
Re: Tyd op die baan met my CZ455 Varmint .22lr
Posted: Mon Nov 06, 2017 11:28 am
by Swede
ruaanb wrote:As hy van die S&B Subsonics hou probeer die CCI Subsonics ook. Hulle loop mooi!
Ek sal hulle ook probeer, maar om hier 'n verskeidenheid patrone te bekom is nie moontlik nie. Ek sal as ek weer stad toe gaan

Re: Tyd op die baan met my CZ455 Varmint .22lr
Posted: Mon Nov 06, 2017 7:13 pm
by airhunter
Mooi Swede
Hy lyk spiereries en gooi mooi
Re: Tyd op die baan met my CZ455 Varmint .22lr
Posted: Mon Nov 06, 2017 7:29 pm
by Diesel Dog
http://www.jaracal.com/download/file.php?id=36923&mode=view
Die geweer se lyne laat my baie aan n quarter-horse dink, albei is mooi.
http://www.mackenzieranch.com/images/horses/billy_red_baron_body.jpg
Re: Tyd op die baan met my CZ455 Varmint .22lr
Posted: Tue Nov 07, 2017 8:38 am
by Swede
Diesel Dog wrote:http://www.jaracal.com/download/file.php?id=36923&mode=view
Die geweer se lyne laat my baie aan n quarter-horse dink, albei is mooi.
http://www.mackenzieranch.com/images/horses/billy_red_baron_body.jpg
DD, mooi vergelyking

Re: Tyd op die baan met my CZ455 Varmint .22lr
Posted: Fri Nov 10, 2017 1:44 pm
by Swede
Die quarter horse het sy voer gevind
5 en 4 skote op 50m
20171110_133624 (514x640).jpg
Re: Tyd op die baan met my CZ455 Varmint .22lr
Posted: Fri Nov 10, 2017 2:00 pm
by Diesel Dog
Swede wrote:Die quarter horse het sy voer gevind
5 en 4 skote op 50m
20171110_133624 (514x640).jpg
Daai is nou prentjie mooi hou net daar.
DD
Re: Tyd op die baan met my CZ455 Varmint .22lr
Posted: Fri Nov 10, 2017 2:08 pm
by Apie
Swede wrote:Die quarter horse het sy voer gevind
5 en 4 skote op 50m
20171110_133624 (514x640).jpg
Watse pitte voer jy hom?
Re: Tyd op die baan met my CZ455 Varmint .22lr
Posted: Fri Nov 10, 2017 2:26 pm
by Swede
SK Standard plus
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Re: Tyd op die baan met my CZ455 Varmint .22lr
Posted: Fri Nov 10, 2017 2:43 pm
by ruaanb
mooi man!
Re: Tyd op die baan met my CZ455 Varmint .22lr
Posted: Fri Nov 10, 2017 7:21 pm
by Hein M.
Daar is niks beter as 'n .22 wat so skiet nie

Re: Tyd op die baan met my CZ455 Varmint .22lr
Posted: Sat Nov 11, 2017 8:38 am
by Meteor
Hein M. wrote:Daar is niks beter as 'n .22 wat so skiet nie

Netso !
Swede, jy het soos hulle se die 'geweer lotto' gewen met die een.