Page 1 of 1

nuwe aansluiting

Posted: Sun Nov 05, 2017 2:59 pm
by wallievj
Hallo my naam is Wallie van Jaarsveldt
ek bly in die Vrystaat en hou van die forum
baie dankie

Re: nuwe aansluiting

Posted: Sun Nov 05, 2017 3:08 pm
by tripodmvr
Welkom. Jy kan gerus meer vertel oor jou skietgoed en jag ervaringe.

Re: nuwe aansluiting

Posted: Sun Nov 05, 2017 6:56 pm
by Jay Jay
Baie welkom, Wallie.
Jy kan baie hier leer. Ek leer elke dag iets nuut.

Re: nuwe aansluiting

Posted: Tue Nov 07, 2017 7:57 am
by dawiec
welkom Wallie!