Page 1 of 1

460 weatherby

Posted: Sat Nov 04, 2017 4:12 pm
by vriell
Kerels help bietjie uit asb...
Ek kan nou een bekom maar moet n offer maak...
Het geen idee nie ?
Dis n weatherby 460 met sako aksie en ferlag loop in baie goeie kondisie...
As ek darem net realistiese aanbod kan maak.....dis een van my drome om so n bigbore te kan besit ....
Ek dink aan rondom 20K ?

Dankie...waardeer ....

Re: 460 weatherby

Posted: Sat Nov 04, 2017 4:13 pm
by vriell
...

Re: 460 weatherby

Posted: Sat Nov 04, 2017 4:23 pm
by DWB
Hierdie is nie enige man se maat nie. Meeste mense download hom na omtrent 2200fps met 'n 500gr.

Re: 460 weatherby

Posted: Sat Nov 04, 2017 4:49 pm
by 243Songdaug
Lieflike wapen! Dink die Big Bore manne sal hom vinnig opraap.

Re: 460 weatherby

Posted: Sat Nov 04, 2017 5:57 pm
by Pappabeer
Twee of drie stukkies kommentaar.

1. Dit lyk soos die ou Sako agtersights wat gemodifiseer is om daai peep te vat op die agterste dovetail. Maak seker hy is nog teleskoop compatible vir Sako monterings.

2. Maak seker hy voer seepglad. n Grootkaliber wat nie voer nie beteken niks.

3. Die ou Sako aksies waarop bv hulle .375 gebou is is noe die grootste ooit nie. As daar te veel vleis van die aksie weggevat is sal ek versigtig wees.

4. Maak seker die magasyn beperk nie die gebruik van monolitiese koeels nie.

Re: 460 weatherby

Posted: Sat Nov 04, 2017 7:27 pm
by Geno
Dave FLASH se roer?

Re: 460 weatherby

Posted: Sun Nov 05, 2017 6:42 pm
by F.L.A.S.H
Dit is my roer ja Geno
Vriell pm my jou nommer dan gesels ons

Groete
Dave
0839509667

Re: 460 weatherby

Posted: Sun Nov 05, 2017 9:12 pm
by vriell
Dankie vir almal se insette. Dit word opreg waardeer
Dave ek maak môre kontak dankie..
Groetnis