Page 1 of 1

Pomp-aksie haelgeweer kenner in Worcester area?

Posted: Sat Nov 04, 2017 2:51 pm
by Hein M.
Middag almal!

Indien daar iemand in die Worcester area is wat vir my 'n pompaksie kan gaan besigtig sal ek dit opreg waardeer... My kennis is maar beperk wat hierdie wapens aanbetref en ek wil graag 'n opinie kry voor ek koop...

Gooi daar 'n PM indien jy kan help...

Groetnis!

Re: Pomp-aksie haelgeweer kenner in Worcester area?

Posted: Sun Nov 05, 2017 7:26 am
by wlm
Vra vir Ockert by Quenet's.