Page 1 of 1
6mm Creedmoor quickload file
Posted: Tue Oct 31, 2017 3:44 pm
by Konrad308
Goeie dag
Het iemand hier vir my 'n 6mm Creedmoor quickload cartridge file.
My quickload het nie die cal op nie.
Groete
Konrad
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Re: 6mm Creedmoor quickload file
Posted: Tue Oct 31, 2017 7:13 pm
by 6.5/284Norma
Praat met oom Tripod, hy het vir my een gemaak.
Re: 6mm Creedmoor quickload file
Posted: Fri Dec 21, 2018 9:01 am
by hannes66
Ek is ook opsoek na 'n 6mm QL cartridge file.
Kon iemand al regkom?
Re: 6mm Creedmoor quickload file
Posted: Fri Dec 21, 2018 10:22 am
by Wouter Roets
More Manne
Dit is baie eenvoudig. Vat die 6mm XC en sit net jou gegewens van jou 6mm CM in. Dit is nou doplengte en dopkapasiteit. Verander die WF na 0.5 en Bob is your Uncle. Hierdie stem baie mooi ooreen met gepubliseerde herlaai data asook die belangrikste, barreltime voorspellings.
Groetnis
Wouter
Re: 6mm Creedmoor quickload file
Posted: Fri Dec 21, 2018 11:48 am
by Gawie(13mm)
Wouter Roets wrote:More Manne
Dit is baie eenvoudig. Vat die 6mm XC en sit net jou gegewens van jou 6mm CM in. Dit is nou doplengte en dopkapasiteit. Verander die WF na 0.5 en Bob is your Uncle. Hierdie stem baie mooi ooreen met gepubliseerde herlaai data asook die belangrikste, barreltime voorspellings.
Groetnis
Wouter
Dit het netso vir my gewerk en tensy die manne wat ek gehelp het hulself opgeblaas het ( ek het nog nie weer van hul gehoor nie

) loop hy mooi so.
Re: 6mm Creedmoor quickload file
Posted: Fri Dec 21, 2018 11:59 am
by Silent Hunting
Is sulke cheats vir SLR ook?
Re: 6mm Creedmoor quickload file
Posted: Fri Dec 21, 2018 5:16 pm
by GO22
Wouter baie dankie vir daardie inligting. Ek wil net seker maak, op my Quickload is daar net 'n 6XC Tubb, is dit die een waarvan jy praat waar 'n ou dan net die nodige verander?
Re: 6mm Creedmoor quickload file
Posted: Fri Dec 21, 2018 6:07 pm
by Gawie(13mm)
GO22 wrote:Wouter baie dankie vir daardie inligting. Ek wil net seker maak, op my Quickload is daar net 'n 6XC Tubb, is dit die een waarvan jy praat waar 'n ou dan net die nodige verander?
Dus net hy daai.
Re: 6mm Creedmoor quickload file
Posted: Sat Dec 22, 2018 8:51 am
by Arnold
Dopkapasiteit vir die wat belangstel
//uploads.tapatalk-cdn.com/20181222/7e8750969b08455b50b93f10b069d316.jpg
Re: 6mm Creedmoor quickload file
Posted: Sat Dec 22, 2018 9:16 pm
by Gawie(13mm)
Streng gesproke kan jy dan die standaard .243 ook vat en aanpas, of hoe?
Re: 6mm Creedmoor quickload file
Posted: Sat Dec 22, 2018 9:19 pm
by Arnold
Gawie(13mm) wrote:Streng gesproke kan jy dan die standaard .243 ook vat en aanpas, of hoe?
Jy kan die die 375 ruger ook gebruik

Re: 6mm Creedmoor quickload file
Posted: Sun Dec 23, 2018 5:09 pm
by 6.5/284Norma
Stuur my 'n eposadres dan stuur ek.