Suzuki Alto 1.0 GLX 2014 te koop
Posted: Sun Oct 29, 2017 10:49 am
Dag Almal,
Ons voertuig in die mark, dis n Suzuki Alto GLX 1.0 2014 met 59000km, geen ongelukkig geskiedenis nie, diens rekord. Ideale studente voertuig, baie lig op brandstof, op lang pad kry ons 18km/lt en in die stad 14.5km/lt. Elektriese vensters voor en lugersorging.
Rede vir verkoop, te klein vir ons gesien nou, tweeling bygekom by familie. Wil graag R85000 hê. Maar gesels met oor prys.
Is Pretoria Oos geleë.
Groete
Morné
0829408443