Page 1 of 1

Bruno ZKK 600 aksie

Posted: Tue Sep 13, 2011 11:39 am
by Fanie Nel
Hello manne ek wil net jul opinie oor die aksie hoor.
Baie dankie
Groete Fanie

Re: Bruno ZKK 600 aksie

Posted: Tue Sep 13, 2011 11:57 am
by PITSMIT
dagse fanie

baie goeie aksie  eks kiet self n zkk600 in 270 kal en het geen probleme nie

wat beoog jy om te bou op hom

Re: Bruno ZKK 600 aksie

Posted: Tue Sep 13, 2011 11:22 pm
by Fanie Nel
Hello pitsmit
Ek wil nie geweer laat bou nie.  Dit is 30-06  wat ek uit my skoonpa se boedel kom wil sommer maar net bietjie meer oor die aksie uitvind die geweer lyk nog baie mooi lyk nie of hy baie gewerk het nie.

groete

Re: Bruno ZKK 600 aksie

Posted: Wed Sep 14, 2011 1:53 am
by fanie17
Baie sterk aksie en akurate geweer

Re: Bruno ZKK 600 aksie

Posted: Wed Sep 14, 2011 7:52 am
by James Wilson
daai aksie sal jou nooit in die steek laat nie. bruno se weergawe van die mauser extractor.

Re: Bruno ZKK 600 aksie

Posted: Wed Sep 14, 2011 6:38 pm
by Cobus(Cobb)
http://books.google.co.za/books?id=tuVU ... pe&f=false

bietjie meer leesstof vir jou..

Cheers

Re: Bruno ZKK 600 aksie

Posted: Wed Sep 14, 2011 9:53 pm
by Fanie Nel
Dankie Cobb

Sal bietjie as ek tyd het na die leesstof gaan kyk

Groete