Page 1 of 1

Koeels te koop - 6.5mm Nosler RDF 140gr

Posted: Fri Oct 27, 2017 7:44 am
by GerhardV
More almal,

Ek het 3 pakkies 6.5mm Nosler RDF 140gr koeels te koop teen R1800.

Posgeld vir die koper.

Groete,
Gerhard

Re: Koeels te koop - 6.5mm Nosler RDF 140gr

Posted: Fri Oct 27, 2017 7:53 am
by Fanta300

Re: Koeels te koop - 6.5mm Nosler RDF 140gr

Posted: Fri Oct 27, 2017 12:06 pm
by Hansieslim
Gerhard
Ek sal al 3 pakkies neem asb. 3 x R600 = R1800. Korrek?

Re: Koeels te koop - 6.5mm Nosler RDF 140gr

Posted: Sat Oct 28, 2017 10:35 am
by GerhardV
Verkoop aan Hans!

Baie dankie!