Page 1 of 1
Steiner SkyHawk 3.0 - 10x42? Opinie?
Posted: Wed Oct 25, 2017 6:35 pm
by GreyGhostGear
Naand naand,
Enige iemand wat dalk ondervinding het met die verkykers of enige vorm van "review" dalk?
Groetnis
Re: Steiner SkyHawk 3.0 - 10x42? Opinie?
Posted: Thu Oct 26, 2017 7:51 am
by GreyGhostGear
Bump?
Re: Steiner SkyHawk 3.0 - 10x42? Opinie?
Posted: Thu Oct 26, 2017 10:01 am
by Gawie(13mm)
...as die prys reg is, kan jy maar 'n Steiner koop.
Duitse kwaliteit produk. My Cobra kyk 'n padda uit 'n pyp!

Re: Steiner SkyHawk 3.0 - 10x42? Opinie?
Posted: Thu Oct 26, 2017 10:08 am
by Swede
Gawie(13mm) wrote:...as die prys reg is, kan jy maar 'n Steiner koop.
Duitse kwaliteit produk.
My Cobra kyk 'n padda uit 'n pyp! 
Hier by my is die cobras ook liefs vir die paddas

soos Gawie se ek dink nie jy kan fout maak met 'n Steiner nie.
Re: Steiner SkyHawk 3.0 - 10x42? Opinie?
Posted: Thu Oct 26, 2017 10:30 am
by GreyGhostGear
Dankie.
Ek sien nou my Monarch weeg so 615g vs die Steiner se 750g.
Ek wonder of dit 'n groot (aanvoelbare) verskil gaan maak om 'n ou se nek (in 'n harnas) in die veld?
Re: Steiner SkyHawk 3.0 - 10x42? Opinie?
Posted: Thu Nov 02, 2017 8:09 am
by riaanferreira
Steiner all the way.
Robuuste produk met uitstekende lense.
Gaan jou tien teen een oorleef.
Re: Steiner SkyHawk 3.0 - 10x42? Opinie?
Posted: Thu Nov 02, 2017 8:39 am
by GreyGhostGear
riaanferreira wrote:Steiner all the way.
Robuuste produk met uitstekende lense.
Gaan jou tien teen een oorleef.
Dankie.. het toe die Steiner gekoop, moet sĂȘ hy laat die Nikon Monarch nou maar bitter vaal lyk.