Page 1 of 1

Hoe werk vergroting presies

Posted: Mon Oct 23, 2017 6:37 pm
by Speelmansjagter
Naand almal.
Ek en n pel het sommer so bietjie gesels en toe vra hy die vraag, want; se hy. Die ding lyk dan nie 20 keer nader nie.
Verwag n man te veel en hy bring die onderwerp regtig 20x of wat ook al nader of hoe werk dit?
Hy het die vraag gevra a.g.v sy 4x vergroting kahles teleskoop. Hy se hy sien net so goed met sy eie oe en dit lyk of daar geen vergroting is nie.

Re: Hoe werk vergroting presies

Posted: Mon Oct 23, 2017 8:01 pm
by Diesel Dog
For example 4x32 is a 4power magnification, meaning items viewed through the scope are 4x their size,and that is Gospel.
https://gunnewsdaily.com/wp-content/uploads/2017/06/ar-15-magnification.png
http://marchoptics.com/img/first-focal-plane/Buffalo-in-scope-centered.png
DD

Re: Hoe werk vergroting presies

Posted: Mon Oct 23, 2017 8:40 pm
by Pietpompies
Diesel Dog wrote:For example 4x32 is a 4power magnification, meaning items viewed through the scope are 4x their size,and that is Gospel.
https://gunnewsdaily.com/wp-content/uploads/2017/06/ar-15-magnification.png
DD
Dit is die opervlakte wat vergroot.Bv 4 m^2 lyk deur scope met 4x vergroting na 16 m^2. So 2mx2m lyk soos 4mx4m . Dit is hoekom dit nie 4x groter lyk nie.

Sent from my SM-T116 using Tapatalk

Re: Hoe werk vergroting presies

Posted: Tue Oct 24, 2017 3:58 pm
by Speelmansjagter
Kwaai. Hehe. Nou weet ek