Koeels te koop - 7mm Hornady SST 162gr
Posted: Mon Oct 23, 2017 7:47 am
Goeie dag almal,
Ek het 5 pakkies 7mm 162gr Hornady SST koeels te koop, met nog 20 koeels in 'n oop pakkie. R2,800 vir die lot teen R5.38 per koeel, of R580 per pakkie. Hulle is nou R690 in die winkels.
Posgeld vir die koper. Ek is in die Kaap, en sal met Postnet stuur.
Groete,
Gerhard