Page 1 of 1

Quick load

Posted: Tue Sep 13, 2011 7:52 am
by Vosman
Kerels
waar kry ek die program? Ek het iets raakgelees van QL3?
Byvoorbaat dankie!

Re: Quick load

Posted: Tue Sep 13, 2011 8:18 am
by BLOK
Safari

Re: Quick load

Posted: Tue Sep 13, 2011 8:27 am
by Vosman
Dankie Blok!
As hulle nie het nie?

Re: Quick load

Posted: Fri Sep 16, 2011 10:14 am
by Christo Els
Vosman wrote: Dankie Blok!
As hulle nie het nie?
dan nie by hulle nie

Re: Quick load

Posted: Fri Sep 16, 2011 10:20 am
by Vosman
Dankie Christo.
Die wysheid op die forum is wat my hier hou!!! ;D