Page 1 of 1

Berreta S56E

Posted: Sun Oct 22, 2017 11:41 am
by seekoegat
Berreta S56E wat deur Musgrave vervaardig is. Ek het die geweer uit n boedel gekoop n paar jaar terug met die doel om te begin voel jag maar kom nie daar by uit nie. Die geweer was teen die kus en die oom het selgs die binnekant van die loop geolie en dit het veroorsaak dat die binnekort baie mooi is met geen pit merke, maar daar was baie roes aan die buite kant. Het die roes probeer verwyder en geweer is weer geblou. Dis is die geweer nie n showpiece nie , maar as jy na n lekker O/U soek wat lekker skiet is dit jou geweer. Pry R3000.

Re: Berreta S56E

Posted: Sun Oct 22, 2017 11:44 am
by seekoegat
Nog foto's

Re: Berreta S56E

Posted: Sun Oct 22, 2017 11:45 am
by seekoegat
Nog

Re: Berreta S56E

Posted: Sun Oct 22, 2017 11:46 am
by seekoegat
Nog

Re: Berreta S56E

Posted: Sun Oct 22, 2017 11:46 am
by seekoegat
Nog

Re: Berreta S56E

Posted: Sun Oct 22, 2017 12:00 pm
by Kallie404
Moerse bargain !! Ek het self so een en hy skiet ongelooflik lekker !!

Re: Berreta S56E

Posted: Sun Oct 22, 2017 12:58 pm
by Jake1
Wat is jou sel nommer en waar bly jy?

Re: Berreta S56E

Posted: Sun Oct 22, 2017 1:36 pm
by JJV
Pm gestuur


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Berreta S56E

Posted: Sun Oct 22, 2017 5:34 pm
by JacquesT (Stompe)
Is daar al opsies op die geweer? Indien nie vat ek hom.

Re: Berreta S56E

Posted: Sun Oct 22, 2017 5:42 pm
by seekoegat
Middag Jake my nommer is 0736830828.
Jake het eerste opsie dan is JJV en dan Jacques. Sal jul op hoogte hou.

Re: Berreta S56E

Posted: Sun Oct 22, 2017 8:54 pm
by Jake1
Laat hom maar gaan dis n baie goeie koop. Bedoelende ek vat hom nie.

Re: Berreta S56E

Posted: Sun Oct 22, 2017 9:15 pm
by kwela
Seekoe is die geweer nog beskikbaar?

Re: Berreta S56E

Posted: Sun Oct 22, 2017 9:18 pm
by Vlakvark Soldaat
Watse opsies is die nou, kan iemand net die ding koop asb! Anders koop ek hom net!

Re: Berreta S56E

Posted: Sun Oct 22, 2017 9:18 pm
by Vlakvark Soldaat
Ek dink Stompe is volgende...

Re: Berreta S56E

Posted: Sun Oct 22, 2017 9:29 pm
by JacquesT (Stompe)
JJV, gaan jy die geweer vat?

Groete

Re: Berreta S56E

Posted: Sun Oct 22, 2017 9:44 pm
by JJV
Dan vat ek hom dankie, praat more. JJV


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Berreta S56E

Posted: Sun Oct 22, 2017 11:39 pm
by Jake1
Een van die beste kope in n lang tyd hier.

Re: Berreta S56E

Posted: Mon Oct 23, 2017 6:33 am
by Vlakvark Soldaat
JJV wrote:Dan vat ek hom dankie, praat more. JJV


Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek persoonlik dink jy maak n fout...! :-)

Re: Berreta S56E

Posted: Mon Oct 23, 2017 6:36 am
by ThinusJvR
More Seekoegat.
Kan ek asb ook in die lyn staan. As dit nie uitwerk met die ander manne nie koop ek hom graag.
Groete, Thinus.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Berreta S56E

Posted: Mon Oct 23, 2017 9:15 am
by seekoegat
Verkoop. Dankie