Page 1 of 1

Zeiss 4-12x42 Scope (Plex) nuut in boks R4000

Posted: Sat Oct 21, 2017 6:33 pm
by honda2
Middag manne,

Ek het die teleskoop nuut op die forum gekoop n paar maande terug. Hy is nog nuut in sy boks - was nog nooit gemount nie.

Laat weet asseblief hier ip die forum as jy belang stel.

Whatsapp v fotos 0 agt2 224 sewe018.

Posgeld v koper of laai dit op in Kaapstad / Bellville

Groete,
Cornelis


Sent from my SM-A510F using Tapatalk

Re: Zeiss 4-12x42 Scope (Plex) nuut in boks R4000

Posted: Sat Oct 21, 2017 6:37 pm
by Jaco V
KAn ek opsie kry asb.
Wil net graag Fotos sien

Het WhatsApp gestuur

Re: Zeiss 4-12x42 Scope (Plex) nuut in boks R4000

Posted: Sat Oct 21, 2017 6:50 pm
by honda2
Jaco V wrote:KAn ek opsie kry asb.
Wil net graag Fotos sien

Het WhatsApp gestuur
Verkoop aan Jaco.

Sent from my SM-A510F using Tapatalk