Minox 10x42 - R2 500
Posted: Sat Oct 21, 2017 6:26 pm
Middag manne,
Ek het die verkyker so tyd terug nuut op die forum gekoop. Ek het nie n kans gekry om dit te gebruik nie en ek het nou n ander projek wat ek wil befonds.
Die verkyker is baie helder en soos ek genoem het is glad nie gebruik en dus so goed soos nuut.
Meld asseblief hier op die forum as jy belang stel sodat ons nie hoef re stry oor wie eerste is nie.
Posgeld v die koper. Whatsapp my v n foto nul82 twee24 70een8
Groete,
Cornelis
Sent from my SM-A510F using Tapatalk