Page 1 of 1

Gevorderde Roepkursus te Ellisras by Wildmans 15 November

Posted: Fri Oct 20, 2017 11:02 am
by jaracal
Ek bied weer 'n gevorderde roepkursus te Ellisras aan op 15 November 2017.

Re: Gevorderde Roepkursus te Ellisras by Wildmans 15 Novembe

Posted: Fri Oct 20, 2017 12:12 pm
by naas222
Dit sal gaaf wees om een by te woon... met wie paat ek oor n booking en verblyf daar.? Dankie

Re: Gevorderde Roepkursus te Ellisras by Wildmans 15 Novembe

Posted: Fri Oct 20, 2017 12:32 pm
by willienel
Hi daar hier is oor as genoeg plekke waar jy kan oornag..ek sit n nommer op jy kan enige tyd skakel..0835014746.pieter.en kom ek jou vertel as jy oom hein se kurses gedoen het.sal jy ook se dit was nou die moeite werd jy kan dit ni oorvertel ni..daai ooom weet wathy doen.kom gerus en kom kyk bietjie hoe mooi is di bosveld.jy sal ni spyt wees oor kurses nie.jou sukses rate sal dadlik verbeter..ons is al reedlike paar manne wat daar gaan wees bespreek asb vroegtydig en kom loer wat maak die oompie mooi loop..

Re: Gevorderde Roepkursus te Ellisras by Wildmans 15 Novembe

Posted: Fri Oct 20, 2017 1:48 pm
by naas222
dankie vir info.. klaar wildman gebel en bespreek... net reelings uitsort by vroutjie dan sal ek slaaplek reel... ek is skuldig aan .. doen dit self... hul kom in skiet gereeld raak... maar dis daai fynere info wat ek soek... sukkel om hul in te bring as hul terug roep... en ek is baie ongeduldig as niks gebeur begin ek alerande goed speel.. ek weet ek moenie maar hy tjank net hier naby dit maak my gek.. dus ek sal maar moet luister en leer...

Re: Gevorderde Roepkursus te Ellisras by Wildmans 15 Novembe

Posted: Fri Oct 20, 2017 3:59 pm
by Hugo S
Ek gaan verseeker die een doen


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Gevorderde Roepkursus te Ellisras by Wildmans 15 Novembe

Posted: Fri Oct 20, 2017 5:29 pm
by naas222
daars nie iemand opad vanaf cullinan wat lift soek nie.. ons kan seker iets reel?

Re: Gevorderde Roepkursus te Ellisras by Wildmans 15 Novembe

Posted: Fri Oct 20, 2017 7:07 pm
by kwagga
Kan ek my plaasvoorman saambring wat nie Jaracal lid is nie?

Re: Gevorderde Roepkursus te Ellisras by Wildmans 15 Novembe

Posted: Fri Oct 20, 2017 7:19 pm
by jaracal
Dit is vir enige persoon wat wil leer oor jakkalse, jy het nie nodig om 'n lid te wees om dit by te woon nie.
Groete

Re: Gevorderde Roepkursus te Ellisras by Wildmans 15 Novembe

Posted: Mon Oct 23, 2017 8:22 am
by willienel
More manne oky die kursus gan wees die 15 en die 16 november laat wees asb so gou as moontlik daar is klaar 15 manne op so ons wil net totaal kry dan wil ons dit in 2 deel asb daar is ook oorslaap plek vir R200

Re: Gevorderde Roepkursus te Ellisras by Wildmans 15 Novembe

Posted: Mon Oct 23, 2017 7:49 pm
by naas222
willie...
dankie ek soek n oornag plek vir dinsdag en woensdag aand asb.. as jy daai info kan aanstuur sal ek more oggend die slaap plek betaal. dankie

Re: Gevorderde Roepkursus te Ellisras by Wildmans 15 Novembe

Posted: Sun Nov 05, 2017 12:40 pm
by rooiboer
middag aan almal. Wil net weet of daar n kursus aangebied gaan word in die Noord Kaap. Sal graag een wil bywoon.

Re: Gevorderde Roepkursus te Ellisras by Wildmans 15 Novembe

Posted: Mon Nov 06, 2017 8:12 am
by willienel
083501474ses....jy kan hom kontak di kurses word by hom op di plaas gehou..hy het n jagkamp waar jy kan boek..mooi dag..sy naam is pieter..

Re: Gevorderde Roepkursus te Ellisras by Wildmans 15 Novembe

Posted: Mon Nov 06, 2017 8:31 am
by jaracal
rooiboer wrote:middag aan almal. Wil net weet of daar n kursus aangebied gaan word in die Noord Kaap. Sal graag een wil bywoon.
Daar word op 18 Nov een in Kimberley aangebied, by Wildmans Kimberley.
Groete

Re: Gevorderde Roepkursus te Ellisras by Wildmans 15 Novembe

Posted: Sun Nov 12, 2017 11:14 pm
by JacoJ
Goeie dag almal.

Ek sien nou die draad en gaan ongelukkig nie Ellisras sin nou kan by woon nie. Wens ek kon. Maar wil bitter graag so n kusrsus by woon. Ek is van Tarlton Gauteng. Is daar n moontlikheid vir n kursus in Gateng of een naby wat binnekort op kom?

Groete

Jaco

Sent from my SM-A320F using Tapatalk

Re: Gevorderde Roepkursus te Ellisras by Wildmans 15 Novembe

Posted: Mon Nov 13, 2017 7:41 am
by jaracal
Nie in die afsienbare toekoms nie. Sal seker eers weer volgende jaar daarna kyk
Groete

Re: Gevorderde Roepkursus te Ellisras by Wildmans 15 Novembe

Posted: Thu Nov 16, 2017 12:37 pm
by Hugo S
Baie dankie aan Wildman se span en Oom Hein vir die kursus!! Dit was baie lekker gewees, stap nou met meer kennis bos toe!

Mag die vlekkies nou mooi val

Groete Hugo


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Gevorderde Roepkursus te Ellisras by Wildmans 15 Novembe

Posted: Thu Nov 16, 2017 12:40 pm
by Supacow
ABBA het daai laaste jakkie mooi ingebring ;)

Re: Gevorderde Roepkursus te Ellisras by Wildmans 15 Novembe

Posted: Thu Nov 16, 2017 1:39 pm
by Hugo S
Supacow wrote:ABBA het daai laaste jakkie mooi ingebring ;)
ImageImage


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Gevorderde Roepkursus te Ellisras by Wildmans 15 Novembe

Posted: Thu Nov 16, 2017 2:40 pm
by willienel
Ja nee kyk kerels wat n lekker kurses!!! Weereens het oom hein gewys hy mag maar..baie dankie oom heinrich ons het weer baie baie geleer....

Re: Gevorderde Roepkursus te Ellisras by Wildmans 15 Novembe

Posted: Fri Nov 17, 2017 7:30 pm
by Hansieslim
Is hier dalk vd Limpopo manne wat bereid sal wees om my n bietjie touwys te maak. Kon nie die kursus bywoon agv n blerrie operasie wat nie uitgestel kon word nie.