Page 1 of 1
Nightforce shv 4-14x50 f1 alternatief
Posted: Thu Oct 19, 2017 1:55 pm
by Rem
Middag manne,
Watter alternatief is daar vir die spesifikasie Teleskoop?
Ek is opsoek na die volgende:
1. FFP
2. Nie te groot vergroting nie
3. Betroubaarheid
4. Goeie glass
5. Zero stop sal n plus wees (weet die NF het nie)
Dankie
Re: Nightforce shv 4-14x50 f1 alternatief
Posted: Thu Oct 19, 2017 2:10 pm
by Arnold
Re: Nightforce shv 4-14x50 f1 alternatief
Posted: Thu Oct 19, 2017 2:13 pm
by Supacow
SWFA
Re: Nightforce shv 4-14x50 f1 alternatief
Posted: Thu Oct 19, 2017 2:20 pm
by Rem
Haha Ja dankie, maar kom ons vergelyk dit met scopes in sy prysklas.
Re: Nightforce shv 4-14x50 f1 alternatief
Posted: Thu Oct 19, 2017 2:29 pm
by Diesel Dog
DMR 3.5-21X50 MILRAD FFP
https://youtu.be/U_EAo4Pij80
Ek het n NF SHV FFP en sy glass kom nie naby die scope nie.
Re: Nightforce shv 4-14x50 f1 alternatief
Posted: Thu Oct 19, 2017 2:56 pm
by Arnold
Rem wrote:
Haha Ja dankie, maar kom ons vergelyk dit met scopes in sy prysklas.
Skuus man, ek het nie geweet almal het budget beperkings soos ek nie

Re: Nightforce shv 4-14x50 f1 alternatief
Posted: Thu Oct 19, 2017 3:02 pm
by Arnold
Re: Nightforce shv 4-14x50 f1 alternatief
Posted: Thu Oct 19, 2017 3:33 pm
by Rem
Het al baie goeie goed van hulle gehoor, maar wie verkoop hulle?
Re: Nightforce shv 4-14x50 f1 alternatief
Posted: Thu Oct 19, 2017 3:38 pm
by JGZ
Ek het n 4-14 shv ffp gekoop en verkoop aan my swaer. Goeie scope maar soos DD noem kom nie NABY my Bushnell HDMR Horus95 nie. Ek het myne so 4 jaar terug by Zimbi gekoop.
Re: Nightforce shv 4-14x50 f1 alternatief
Posted: Thu Oct 19, 2017 3:42 pm
by Gawie(13mm)
Re: Nightforce shv 4-14x50 f1 alternatief
Posted: Thu Oct 19, 2017 3:58 pm
by Rem
Dankie manne,
En wat van die Burris XTR ii Reeks of Sightron Siii reeks (6-24 is vir my te groot vir my). Dna net die Burris XTR ii reeks?
Re: Nightforce shv 4-14x50 f1 alternatief
Posted: Thu Oct 19, 2017 4:14 pm
by 6mmMusgrave
Ek kan help met Burris XTR 11
3-15x50 R12200
4-20x50 R14100
Wat van n Sig Sauer Tango 6
Re: Nightforce shv 4-14x50 f1 alternatief
Posted: Thu Oct 19, 2017 4:34 pm
by Rem
6mmMusgrave wrote:Ek kan help met Burris XTR 11
3-15x50 R12200
4-20x50 R14100
Wat van n Sig Sauer Tango 6
Hoe vergelyk hy met die burris XTR 4-20x50?
Re: Nightforce shv 4-14x50 f1 alternatief
Posted: Sat Oct 21, 2017 3:54 pm
by surface2
Is daardie burris xtr ii pryse reg 6mm. Indien ja. Pm my meer details oor die 5-20 . Dankie
Sent from my D5803 using Tapatalk
Re: Nightforce shv 4-14x50 f1 alternatief
Posted: Fri Oct 27, 2017 3:12 pm
by Arnold
Wie verkoop deesdae Bushnell?
Re: Nightforce shv 4-14x50 f1 alternatief
Posted: Fri Oct 27, 2017 3:39 pm
by Rem
Goeie vraag,
Sal graag bietjie pryse wil sien vir bv die 3.5-21x50 dmr, xrs ens in FFP.
Re: Nightforce shv 4-14x50 f1 alternatief
Posted: Fri Oct 27, 2017 4:14 pm
by gho
Diesel. Ek kyk al 4 jaar na die Bushnell 3.5x21.Sover ek weet is hy net in Mils en FFP beskikbaar. In elk geval wat is jou ervaring met hom ?( As ek reg onthou gebruik jy een).
gho
Re: Nightforce shv 4-14x50 f1 alternatief
Posted: Fri Oct 27, 2017 5:04 pm
by Diesel Dog
gho wrote:Diesel. Ek kyk al 4 jaar na die Bushnell 3.5x21.Sover ek weet is hy net in Mils en FFP beskikbaar. In elk geval wat is jou ervaring met hom ?( As ek reg onthou gebruik jy een).
gho
Ek het toevallig vandag een op my Sabbati 22250 gesit gaan hom more zero.Hy was al op n 22250 Samurai gewees en al wat ek kan se is as die bakkie stop en sy veerre stoot uit dan loop die skoot en ry die springbok bakkie.
Die hele storie oor glass is baie subjektief maar ek ondervind hoe swakker my oe word hoe meer verskil kan ek waarneem tussen verskillende scopes se glass eienskappe .Hy track goed en herhaalbaar ,die FFP G2 mil ret werk vir my baie lekker en ek jag nie in die bosveld nie so die argument dat die kruis haar dun raak by kleinste vergroting is vir my nie van toepassing.
DD
Re: Nightforce shv 4-14x50 f1 alternatief
Posted: Fri Oct 27, 2017 5:05 pm
by LUAN
Hoor by Ultimo.co.za dink hulle kan help met Bushnell.
Re: Nightforce shv 4-14x50 f1 alternatief
Posted: Sun Oct 29, 2017 2:18 pm
by Arnold
TSG gaan hopelik in die week pryse kan gee.
Re: Nightforce shv 4-14x50 f1 alternatief
Posted: Mon Oct 30, 2017 10:47 am
by TSG
Arnold wrote:TSG gaan hopelik in die week pryse kan gee.
Hi Arnold
Of the 5 options you sent me, only the 3 below are currently in stock.
ET35215G - ELITE TACT 3.5-21X50 G2DMR .1 MIL34mm 1ST FOCALPLA
R20665 Only 1 available
ET36215G - DMR II 3.5-21X50 G3 RETICLE, REVLIMITER ZERO STOP
R23515 Only 1 available
ET36215GI - DMR II-I 3.5-21X50 G3 ILLUM. RETICLE, REVLIMITER
R26365 Only 2 available
Cheers
Kurt
Re: Nightforce shv 4-14x50 f1 alternatief
Posted: Mon Oct 30, 2017 11:00 am
by Arnold
Thanks Kurt
Re: Nightforce shv 4-14x50 f1 alternatief
Posted: Mon Oct 30, 2017 11:58 am
by Rem
Dankie Kurt!
Re: Nightforce shv 4-14x50 f1 alternatief
Posted: Mon Oct 30, 2017 2:10 pm
by Rem
Manne,
Is daar iemand wat al die burris xtr ii teen die Bushnell dmr ii gesit het, of dalk vir my n ingeligte opinie kan gee. Weet die dmr is duurder maar sal graag wil weet hoe die twee vergelyk oor ek glo hul van die beste waarde vir geld taktiese teleskope is.
Re: Nightforce shv 4-14x50 f1 alternatief
Posted: Mon Oct 30, 2017 6:57 pm
by Diesel Dog
Rem wrote:Manne,
Is daar iemand wat al die burris xtr ii teen die Bushnell dmr ii gesit het, of dalk vir my n ingeligte opinie kan gee. Weet die dmr is duurder maar sal graag wil weet hoe die twee vergelyk oor ek glo hul van die beste waarde vir geld taktiese teleskope is.
Koop die Bushnell en koop klaar .DMR en DMRII selde glass een 5mil per rev ander 10mil per rev plus zerostop.
DD