Once fired:
Hornady
249x
R1,620.00
102x
Geprime, moet net ge-necksize word dan kan hul gelaai en geskiet word.
R750.00
Nosler
40x
R260.00
Mix:
27x
Gratis as jy 100+ ander doppe vat.
Nuut, ongevuur:
Remington
200x
R2,000.00
Fabrikate gaan nie in kleiner batches opgebreek word nie.
Postnet is R100
Koerier is R120
Rede vir verkoop:
Ek standardiseer op 1 fabrikaat.
.204Ruger doppe
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
.204Ruger doppe
Goed, beter, 6millimeter!
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: .204Ruger doppe
Geno ek sal daai Noslertjies vat
-
Vaalbos
- Jr. Member

- Posts: 56
- Joined: Thu Feb 27, 2014 11:32 am
Re: .204Ruger doppe
Hi Geno,
Hou asb 100 doppe van die Hornady 1 x Fired v my asb.
Ek stuur jou a W App met my besonderhede dan kan jy rekening details stuur v betaling.
Hou asb 100 doppe van die Hornady 1 x Fired v my asb.
Ek stuur jou a W App met my besonderhede dan kan jy rekening details stuur v betaling.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
-
WILLEM 100
- Newbie

- Posts: 11
- Joined: Thu Jun 07, 2012 11:05 pm
Re: .204Ruger doppe
Geno jy weet nie van foxpro firestorm remote nie! Myne van bakkie af wegGeno wrote:Almal verkoop
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
naghond
- Full Member

- Posts: 185
- Joined: Sun Apr 24, 2011 12:54 pm
Re: .204Ruger doppe
Ek soek 100 van die 249 Hornady ones fired doppe.Maak vir my n prys op hulle asb.Geno wrote:Once fired:
Hornady
249x
R1,620.00
102x
Geprime, moet net ge-necksize word dan kan hul gelaai en geskiet word.
R750.00
Nosler
40x
R260.00
Mix:
27x
Gratis as jy 100+ ander doppe vat.
Nuut, ongevuur:
Remington
200x
R2,000.00
Fabrikate gaan nie in kleiner batches opgebreek word nie.
Postnet is R100
Koerier is R120
Rede vir verkoop:
Ek standardiseer op 1 fabrikaat.
Sent from my SM-G610F using Tapatalk
