Page 1 of 1

verkoop dankie

Posted: Wed Oct 18, 2017 8:39 pm
by Capt. Yoda
Yes Manne, ek het n stel van die ringe te koop.
Is soos nuut en werk bitter goed maar nou net te laag vir my setup.

R1100 en jy laai hulle by jou postnet op

https://media.midwayusa.com/productimages/880x660/Primary/381/381092.jpg

Re: Low Burris XTR Tac ringe-30mm

Posted: Thu Oct 19, 2017 4:10 am
by Swede
Capt sal hulle werk met die 56mm Sightron of is hulle te laag, as hulle gaan werk dan sal ek hulle vat

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: Low Burris XTR Tac ringe-30mm

Posted: Thu Oct 19, 2017 7:22 am
by Capt. Yoda
Ja hulle kom van daai scope van jou af ::) , my nuwe loop is te vet vir hulle

Re: verkoop dankie

Posted: Sat Oct 21, 2017 4:56 pm
by JDEls
Ek sal hulle neem. Sal jy vir my jou kontak besonderhede stuur asseblief?

Sent from my HUAWEI VNS-L31 using Tapatalk