Page 1 of 1
Buurman se hond.
Posted: Wed Oct 18, 2017 4:47 pm
by Predator
My buurman het n hond wat my elke nag wakker blaf.
Ek het nou die hond by hom gekoop, nou kan die hond hom elke nag wwakker blaf!
Re: Buurman se hond.
Posted: Wed Oct 18, 2017 4:57 pm
by Jurgen Visser
Re: Buurman se hond.
Posted: Wed Oct 18, 2017 5:02 pm
by dehacked
My pel het 'n lorrie se airhorn gekry. As die bure se honde pla dan pla hy die bure.
Re: Buurman se hond.
Posted: Wed Oct 18, 2017 5:05 pm
by Hein M.
My buurman blaf as ek my slakke vir hom oor die muur gooi

Re: Buurman se hond.
Posted: Wed Oct 18, 2017 5:14 pm
by Harambe
Ne!