Page 1 of 1

Tikka super varmint 308 Verkoop

Posted: Tue Oct 17, 2017 9:04 am
by Pinkes
More Manne

Verkoop die geweer met 100 lapua doppe(60 is nog gelaai) + 58punte + 3 die set(R1900 voor betaal). Is gethread M18x1.
Het 382skote deur hom. Is 'n jaar oud.

http://i1287.photobucket.com/albums/a631/pinkes13/1_zpsbznvifed.jpeg

http://i1287.photobucket.com/albums/a631/pinkes13/3%202_zps9zrj45uf.jpeg

http://i1287.photobucket.com/albums/a631/pinkes13/3%201_zpsmey0ja3z.jpeg

http://i1287.photobucket.com/albums/a631/pinkes13/image1_zpsrlceqgji.jpeg

http://i1287.photobucket.com/albums/a631/pinkes13/image3_zpswcoywpie.jpeg

http://i1287.photobucket.com/albums/a631/pinkes13/image2_zpsd15x7x6x.jpeg

Bitter akkuraat..soos van Tikka verwag.
Is by handelaar se kluis.

Ek soek vir alles R15000.

Groete
P

Re: Tikka super varmint 308

Posted: Tue Oct 17, 2017 11:27 am
by Finder20
Hi Pinkes ek kan nie die fotos sien nie?

Groete,

Re: Tikka super varmint 308

Posted: Tue Oct 17, 2017 5:52 pm
by Apie
Netjies!

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: Tikka super varmint 308

Posted: Wed Oct 18, 2017 9:50 am
by Boesman10
Sjoe ek soek graag so enetjie om saam met my Tika T3 Super Varmint .300WM te gaan.

Re: Tikka super varmint 308

Posted: Wed Oct 18, 2017 10:37 am
by Pinkes
nou hier is hy...baie goeie prys!

Re: Tikka super varmint 308

Posted: Wed Oct 18, 2017 9:18 pm
by JPS
Kannie glo die geweer is nog nie opgeraap nie

Re: Tikka super varmint 308

Posted: Thu Oct 19, 2017 3:48 pm
by Apie
JPS wrote:Kannie glo die geweer is nog nie opgeraap nie
Ek raak sommer n 308 versamelaar!

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: Tikka super varmint 308

Posted: Thu Oct 19, 2017 3:52 pm
by Pinkes
Hy is verkoop dankie.