Page 1 of 1
Nuwe skietrus vir akkurate skiet
Posted: Mon Oct 16, 2017 4:40 pm
by joe rocket
Ek het hierdie rus by Heinz gekoop. Hy het n paar van hulle gemaak. Dink die rus gaan mooi werk. Sal hom die naweek gaan toets. Heg vas aan jou roer se voorste swivel stud.
Re: Nuwe skietrus vir akkurate skiet
Posted: Mon Oct 16, 2017 4:46 pm
by Jurgen Visser
Netjies ja , het hom betas , die rus hoor

Re: Nuwe skietrus vir akkurate skiet
Posted: Mon Oct 16, 2017 4:56 pm
by Gerhardu
Joe ek soek ook so ene.weet jy waar ek in die hande kan kry?
Re: Nuwe skietrus vir akkurate skiet
Posted: Mon Oct 16, 2017 4:56 pm
by Witpietskiet
Lyk na n namaaksel van Sinclair se FTR bipod.
Sinclair's werk heel gaaf.
Re: Nuwe skietrus vir akkurate skiet
Posted: Mon Oct 16, 2017 5:16 pm
by twinhunter
Ek het self na daai rest gekyk en ek dink dis stewiger as die Sinclair rests wat ek al onder die hande gehad het.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Nuwe skietrus vir akkurate skiet
Posted: Mon Oct 16, 2017 5:30 pm
by joe rocket
Gerhardu wrote:Joe ek soek ook so ene.weet jy waar ek in die hande kan kry?
Jy kan vir Heinz Petersen pm. Goedkoper as Sinclair's se rus. Die rus kan swiwel en lock.
Re: Nuwe skietrus vir akkurate skiet
Posted: Wed Oct 18, 2017 4:36 am
by Heinz Petersen
joe rocket wrote:Gerhardu wrote:Joe ek soek ook so ene.weet jy waar ek in die hande kan kry?
Jy kan vir Heinz Petersen pm. Goedkoper as Sinclair's se rus. Die rus kan swiwel en lock.
Gerhardu, ek het vir jou n PM gestuur. Ek het nog voorraad.
Re: Nuwe skietrus vir akkurate skiet
Posted: Wed Oct 18, 2017 6:27 am
by JacquesT (Stompe)
Netjies oom Heinz.
Die sinclair tipe bipods werk baie lekker. Wil oom hom nie so stappie verder vat en die fyner hoogte verstel knop onder gee nie? Dan sal hy darem luuks wees.
Re: Nuwe skietrus vir akkurate skiet
Posted: Wed Oct 18, 2017 10:03 pm
by Fanta300
Heinz, stuur asb vir my ook besonderhede.
Dankie
Fantie