Page 1 of 1

SLAGYSTER KURSUS

Posted: Mon Sep 12, 2011 1:45 pm
by janbert
KAN IEMAND MY SE WIE NOG SLAGYSTER KURSUSSE AANBIED EN WANNEER. HET HIER TWEE JONG MANNE WAT EK GRAAG WIL STUUR.

Re: SLAGYSTER KURSUS

Posted: Fri Sep 23, 2011 1:19 pm
by CHRIS
JANBERT

EK weet nie wat jy bedoel met wie nog die kursus aanbied nie, maar Niel Viljoen is maar die man om dit by tedoen, sy sel nr is nul  ag  twee  drie ag een  ag  twee twee sewe. bel hom en vra waar en wanneer, die man is baie goed

hoop jy kom reg 

groete Chris

Re: SLAGYSTER KURSUS

Posted: Mon Oct 03, 2011 8:58 pm
by janbert
Chris

Baie dankie vir die terugvoering ek gaan virseker vir Neil kontak.

Groete