Page 1 of 1

New Leica 2700B!

Posted: Mon Oct 16, 2017 12:59 pm
by Geno
Leica AG Germany today announces officially their latest compact handheld rangefinder , the LEICA CRF 2700-B . This new model will accommodate a Micro SD card allowing the user to download more precise ballistic data as well as some general overall improvements such as ,

New improved LED display.
10 x better resolution
Faster Scan Mode
Range output in Decimal up to 0.1m/yds.
Ranging up to 2700 yds. / 2470 m
On Board Ballistics
Micro SD Card slot
Barometric , inclination and ambient temp readings

Stock is anticipated to arrive in South Africa mid-November , please do not hesitate to contact me should you have any questions or if you wish to place a pre-order.


Kind regards
Geno
G&G Varminting

Re: New Leica 2700B!

Posted: Mon Oct 16, 2017 3:17 pm
by Sangoma (IAN)
Jo, smart man. Die goed raak net beter en beter!

Re: New Leica 2700B!

Posted: Mon Oct 16, 2017 7:29 pm
by Geno
Net nog bietjie info.
Die 2000b is ge-discontinue.
Die 2700b en 1600r is dus die 2 Leica rangefinders tans op die mark.

Re: New Leica 2700B!

Posted: Tue Oct 17, 2017 8:51 am
by Eugene
Geno wrote:Net nog bietjie info.
Die 2000b is ge-discontinue.
Die 2700b en 1600r is dus die 2 Leica rangefinders tans op die mark.
Hoe so? ???

Re: New Leica 2700B!

Posted: Tue Oct 17, 2017 8:54 am
by Geno
Weet nie. Seker te na aan die 1600?

Re: New Leica 2700B!

Posted: Wed Dec 13, 2017 4:53 pm
by Geno
Leica 2700B Rangefinders is in die land - R10,980.00
Laat weet wie soek want ek order binnekort.

Groete

Re: New Leica 2700B!

Posted: Wed Dec 20, 2017 8:04 am
by Geno
3x Jaracal manne het reeds gekoop en behoort te kom vertel hoe hulle hierdie masjien ervaar.

Re: New Leica 2700B!

Posted: Wed Dec 20, 2017 12:07 pm
by Nico Harris
Myne nou net gekry. Hy range plantasie met n swak invals hoek tot op 1850yds en gras en riet met n swak invals hoek tot op 1700yds. Sy reticle is ook mooi fyn!

Re: New Leica 2700B!

Posted: Sat Dec 23, 2017 3:05 pm
by Smitstertjies
Myne eergister vanaf Geno gekry.

In laaste lig gou buitentoe gevat en hom met die Leica 1600B vergelyk. Kon maklik met die 2700B n sattelietskottel op n huis se dak op 727m range sommer met vryhand. Kon met die 1600B nie die skottel range nie, selfs van n steady platform af nie.

Dit lyk belowend!

Re: New Leica 2700B!

Posted: Sat Dec 23, 2017 4:11 pm
by NicovanderMerwe
Is hy 'n 10x vergroting?

Re: New Leica 2700B!

Posted: Sat Dec 23, 2017 4:13 pm
by Nico Harris
Nee hy is ook 7x. Sy “kruishaar” is wel fyner.