Steyr Mannlicher 25-06 Pro Hunter

Post Reply
DANIEBRINK
Newbie
Newbie
Posts: 14
Joined: Wed Aug 07, 2013 12:52 pm

Steyr Mannlicher 25-06 Pro Hunter

Post by DANIEBRINK »

Hello

Hoop jul klomp lekker mense hetal te doen gehad met die model van steyr mannlicher.

Vriend van my stel belang in so kettie, rede is dat hy amper R10k afslag kry op die geweer. Ek het verstaan aan n kennis dat die magasyn meganisme uitslyt met tyd en dan moet jy as ek die beisgheid sp luister die hele baseplate vervang en hul se dit kos omtrent soveel soos n nuwe geweer.

enige van ju lekker mense dalk ervaring met soiets??

groete
Riebeeker
Hero Member
Hero Member
Posts: 603
Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am

Re: Steyr Mannlicher 25-06 Pro Hunter

Post by Riebeeker »

Dit is n fantastiese vlaktegeweer. Lank voor enigiets anders geslyt is sal die loop al gegroet het. Pel van my skiet al vyf jaar met een. Teen die pryse waarvoor hulle nou gaan sal jy bars om n lekkerder jaggeweer vir springbokke in die Karoo te kry.
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF
User avatar
kwagga
Full Member
Full Member
Posts: 176
Joined: Sun Nov 18, 2012 3:50 pm

Re: Steyr Mannlicher 25-06 Pro Hunter

Post by kwagga »

Gaan Google 'n paar "reviews" van die oorsee se jagters en dan laat jou vriend my nuwe geweer koop wat ek adverteer......
DANIEBRINK
Newbie
Newbie
Posts: 14
Joined: Wed Aug 07, 2013 12:52 pm

Re: Steyr Mannlicher 25-06 Pro Hunter

Post by DANIEBRINK »

wat adverteer jy Kwagga en waar kan mens online kyk na dit?

groete
Post Reply