Page 1 of 1

Nuwe aansluiting vanuit JHB

Posted: Thu Oct 12, 2017 12:38 pm
by GooseMan
Goeie dag Lede,

n vinnige voorstel van myself:
Kom van Roodepoort JHB,
Geweer, mes, visvang liefhebber.

Cheers

Re: Nuwe aansluiting vanuit JHB

Posted: Thu Oct 12, 2017 1:45 pm
by PWV
Welkom, Gansman. Hoop jy geniet dit hier.

Re: Nuwe aansluiting vanuit JHB

Posted: Thu Oct 12, 2017 1:47 pm
by neef
welkom hier hoop jy gesels lekker saam