Page 1 of 1

Nuwe aansluiting van Durbanville

Posted: Thu Oct 12, 2017 11:06 am
by Tarpon
Baie dankie vir die aanvaarding.

Ek is Pieter van Durbanville. Ek het twee seuns en ons skiet gewere, haelgewere, lei ons eie honde op en vang vis (of hengel).

Ek sien uit na die leer proses.

Re: Nuwe aansluiting van Durbanville

Posted: Thu Oct 12, 2017 11:28 am
by Harambe
Net so om die hoek van my af!

Re: Nuwe aansluiting van Durbanville

Posted: Thu Oct 12, 2017 11:46 am
by honda2
Welkom!

Re: Nuwe aansluiting van Durbanville

Posted: Thu Oct 12, 2017 11:55 am
by ruaanb
Welkom nog iemand daar uit ons wereld.

Re: Nuwe aansluiting van Durbanville

Posted: Thu Oct 12, 2017 1:49 pm
by PWV
Welkom, Tarpon. Gelukkig nie tampon nie! ;)

Re: Nuwe aansluiting van Durbanville

Posted: Thu Oct 12, 2017 1:52 pm
by Hein M.
PWV wrote:Welkom, Tarpon. Gelukkig nie tampon nie! ;)
Baie welkom! Amper 'n spelfout daar...

Re: Nuwe aansluiting van Durbanville

Posted: Thu Oct 12, 2017 3:10 pm
by neef
Welkom lekker saam gesels

Re: Nuwe aansluiting van Durbanville

Posted: Thu Oct 12, 2017 6:43 pm
by Sean3006
Welkom. Ek sien oom Pieter is weer "in top vorm".
Lekker saam praat Tarpon...