Page 1 of 1

.30 Koeels en 30-06 Die Stel - Prys aangepas ALLES VERKOOP

Posted: Thu Oct 12, 2017 9:22 am
by Werner Prinsloo
Die volgende is te koop, posgeld vir die koper.

Nosler Partition:
.30 180gr 6 pakkies van 50 @ R600.00 elk nou R450.00 VERKOOP
.30 200gr 1 pakkie van 50 @ R700.00 nou R450.00 VERKOOP

Sierra Game King:
.30 180gr 1 pakkie van 100 @ R500.00 VERKOOP

PMP:
.30 180gr 1 pakkie van 100 @ R300.00 VERKOOP

RCBS 30-06 FL en seating Die stel met shell holder nog nuut R600.00 nou R450.00 VERKOOP

0129930033
0824169497

Re: .30 Koeels en 30-06 Die Stel

Posted: Thu Oct 12, 2017 9:24 am
by Klein Chris
Ek sal die PMP vat dankie

Re: .30 Koeels en 30-06 Die Stel - Prys aangepas

Posted: Mon Oct 16, 2017 7:43 am
by Werner Prinsloo
Prys aangepas.

Re: .30 Koeels en 30-06 Die Stel - Prys aangepas

Posted: Mon Oct 16, 2017 8:41 am
by Spanner
Werner, ek sal die RCBS matrys vat.
Ek PM jou.

Derik

Re: .30 Koeels en 30-06 Die Stel - Prys aangepas

Posted: Mon Oct 16, 2017 1:46 pm
by Mellies
Werner,

Ek sal nie 200gr Partitions vat asb?

Dankie.

Met n vleisie...

Re: .30 Koeels en 30-06 Die Stel - Prys aangepas

Posted: Mon Oct 16, 2017 2:02 pm
by Werner Prinsloo
Mieleis

Die 200gr is joune. Ek PM jou.