Page 1 of 1

Remington 700 .300 win mag te koop

Posted: Wed Oct 11, 2017 7:50 pm
by Speelmansjagter
Ek adverteer graag die bogenoemde geweer namens n goeie vriend.
Dit is n remington 700s in stainless met n laminated kolf.
.300 Win mag kaliber.
Die geweer is in 'n baie goeie kondisie, bitter min geskiet.
R22000.00 sonder teleskoop en R35000.00 met.
Daar is ook n die-stel en nuwe doppe ingesluit.
Teleskoop is n zeiss conquest HD5 5-25x50 RZ800
Kontak asseblief vir Fred by 0730688691
Ek heg fotos aan.

Re: Remington 700 .300 win mag te koop

Posted: Wed Oct 11, 2017 7:52 pm
by Speelmansjagter
Nog fotos