Page 1 of 1

nuwe aansluiting

Posted: Wed Oct 11, 2017 12:59 pm
by natie
Dankie vir aanvaarding. Natie Taljaard van Mafikeng

Re: nuwe aansluiting

Posted: Wed Oct 11, 2017 1:01 pm
by Malan123
Welkom hier Natiie. Vertel ons bietjie meer oor wat in jou kluis staan.

Re: nuwe aansluiting

Posted: Wed Oct 11, 2017 3:55 pm
by neef
Welkom natie. Gesels biekie oor jou liefde vir bok skiet of papier of dalk net n jakkals jag. Hier is ons naskuurig

Sent from my LG-H735 using Tapatalk