Lothar Walther lope?
Posted: Wed Oct 11, 2017 12:53 pm
Middag almal.
Ek sien op S&O se website hul het Walther lope en gaan google hul so bietjie. Kom toe op baie kommentaar af wat noem dat hul stainless lope "harder" is as die ander, daar word genoem dat dit moeliker masjineer as die ander top name. Die "hardheid" lei glo na beter loopleeftyd, maar gunsmiths hou nie almal daarvan nie. Is daar enige geweersmede wat n opinie kan lewer oor walther lope, of iemand wat al met hul te doen gehad het. Eks veral nuuskierig oor loop leeftyd, en watter geweersmede in SA werk met hulle. Groete Tjops