Watter Matryse (Die set) en herlaai toerusting
Posted: Mon Sep 12, 2011 11:47 am
Dagse Almal
Ek is nou op die brink om te begin herlaai en het net 'n laaste stootjie deur die drif nodig om te weet of ek die regte goed koop.
Hier is wat ek huidiglik op my lys het.
RCBS-Rockchucker Supreme Master Kit
RCBS-Trim Pro Manual Case Trim Kit
Electronic Vernier
RCBS-Vibratory Case Cleaner
RCBS-Powder Trickler Combo System
RCBS-Trim Mate Case Prep Centre
CCI-BENCH REST 2 Primers
Nou kom ek by die matryse (dies) en ek weet nie presies wat om te kry nie.
Ek wil graag die patrone gebruik vir jag, veldskiet en beoog om dan ook te begin teiken skiet so 'n akkurate patroon is 'n moet.
Ek het 3 opsies:
RCBS-Competition F L Die Set .25-06
RCBS-F L Die Set .25-06
RCBS-Gold medal Seat Die
Ek het geen idee watter een van die om te vat nie, as enige van julle raad het sal ek dit wardeer. As daar nog iets is wat ek kort, noem dit maar gerus. (Verskoon maar as die vrae dom klink, soos genoem het ek nog nie voorheen herlaai nie maar is baie ywerig om te begin leer)
Groete