Page 1 of 1

6.5/284

Posted: Tue Oct 10, 2017 12:51 pm
by 6.5/284Norma
Hallo almal

My 6.5/284 moet nou plek maak vir ander projekte:

Geweer: Sako 85 aksie met nuwe Mojet 28 duim 1 in 8 loop.
Geen teleskoop.
SAKO optilock basisse en 30mm ringe.
Redding bushing die stel met body die.
Ongeveer 250 Lapua doppe en ammo boksies.

Die loop het net 50 skote deur en skiet baie mooi.

Prys R20 000

Dankie
6.5.jpg
6.53.jpg
6.52.jpg

Re: 6.5/284

Posted: Tue Oct 10, 2017 2:29 pm
by BeesBreet
Gaan jy nou jou forum naam verander as hy weg is?

Nog n uitstekende LR roer die...

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: 6.5/284

Posted: Tue Oct 10, 2017 3:26 pm
by swc-tr
BeesBreet wrote:Gaan jy nou jou forum naam verander as hy weg is?
>:+ >:D

Re: 6.5/284

Posted: Tue Oct 10, 2017 4:49 pm
by WillemS
6.5/284

Sien PM

Willem

Re: 6.5/284 VERKOOP

Posted: Tue Oct 10, 2017 6:02 pm
by 6.5/284Norma
BeesBreet wrote:Gaan jy nou jou forum naam verander as hy weg is?

Nog n uitstekende LR roer die...

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Snaaksie!!

Ek glo nie maar sal sien...