Page 1 of 1
Norma 30-Suk6 doppe - R850
Posted: Tue Oct 10, 2017 8:53 am
by Vlakvark Soldaat
100x doppe, 60 van hulle is once fired, die res nog net gesize en geprime.
R850 en posgeld vir die koper.
Louis
082 379 2522
Re: Norma 30-Suk6 doppe
Posted: Tue Oct 10, 2017 9:00 am
by PWV
Tjek net jou spelfoute! Dit is 30-0kwes doppe!

Re: Norma 30-Suk6 doppe
Posted: Tue Oct 10, 2017 9:20 am
by JPS
PWV wrote:Tjek net jou spelfoute! Dit is 30-0kwes doppe!

Dit hang af van die 8" agter die roer....
Re: Norma 30-Suk6 doppe
Posted: Tue Oct 10, 2017 9:23 am
by Predator
JPS wrote:PWV wrote:Tjek net jou spelfoute! Dit is 30-0kwes doppe!

Dit hang af van die 8" agter die roer....
Se vir hom.

Re: Norma 30-Suk6 doppe
Posted: Tue Oct 10, 2017 10:01 am
by Vlakvark Soldaat
0kwes = geen kwes!
Re: Norma 30-Suk6 doppe
Posted: Tue Oct 10, 2017 10:11 am
by joe rocket
30 sukses!