Howa 6mmXC
Posted: Tue Oct 10, 2017 5:59 am
Hier is die nuwe draad oor die Howa's wat oorgesny is na 6XC.
Jammer ek wou nie die Tikka vs Savage topic "kaap" nie, net bloot die opsie genoem.
Ek het laas week met Andre van Habitat Africa gepraat oor die Howa 243 en 6.5 creedmoor toe noem hy dat hulle 30 Howa 243's laat oorsny het na 6XC, juis om die liksens proses vinniger te maak vir die wat XC wil he. Ek dink dis 'n wonderlike gedagte maar as daai lope net 1:8 twist was sou dit baie beter gewerk het.
Soos ek verstaan is alles klaar deur saps goedgekeur en die xc's is al beskikbaar, praat maar met Andre as iemand belangstel.