Page 1 of 1

Mobiele 25 KVA Generator - R65 000

Posted: Mon Oct 09, 2017 9:49 pm
by Jandré Stap
Goeienaand Manne,

Ek adverteer die volgende namens my Pa:

25 KVA generator gedrewe deur 'n Deutz F3L 514 lugverkoelde enjin. Die masjien verskaf enkel- en 3 fase. Dit is in 'n werkende toestand en baie netjies. (fotos aangeheg) Die masjien staan op Hopefield.
Prys: R65 000 onderhandelbaar

Indien iemand belangstel, kontak my gerus.

Groete,
Jandré Stap

Re: Mobiele 25 KVA Generator - R65 000

Posted: Tue Oct 10, 2017 2:40 pm
by Boesman10
Ek neem aan dit is diesel. Kan jy jou pa vra wat is die verbruik per uur?

Re: Mobiele 25 KVA Generator - R65 000

Posted: Thu Oct 12, 2017 6:36 am
by Jandré Stap
Boesman, more. Ja dit is diesel. Hy loop so teen tussen 6 en 7 liter per uur (trek dan 3 fase). Die deutz enjins is mos bekend daarvoor om lig op brandstof te wees.